Redaksionele Blog

Die storie van die jaar is besig om in Chili te gebeur
Maan 30 Aug 2010, 14:54

Dié storie is vir my, een van die ergste ooit.  Dit moet hel wees vir enigiemand, selfs al ly jy nie aan engtevrees nie. Nasa deskundiges wat die sielkundige probleme van hierdie tipe situasies verstaan, is blykbaar ingeroep om raad te gee.   Vir die Rip van W's wat nog nie weet ni... Lees hierdie pos...